AANSOEKVORM:

STUDENTE WAT REEDS BY DIE US INGESKRYF IS

 

Aansoeke vir 2026 is oop tussen 1 Augustus en 15 Oktober 2025.
Suksesvolle aansoekers sal teen 10 Desember in kennis gestel word.

STUDENTE WAT REEDS BY DIE US STUDEER

Aansoeke vir die 2026 beurse is oop. Suksesvolle aansoekers sal voor 10 Desember in kennis gestel word. Indien jy niks van die BBT hoor nie, was jou aansoek ongelukkig onsuksesvol. Maak seker dat u reeds al die nodige dokumentasie uitgedruk, geteken en geskandeer het voor u hierdie aansoekvorm invul.